Mbumba juig vir die WelwitschiasSeptember 9, 2023

Die Namibiese Welwitschias skop nou hulle Wêreldbeker-veldtog in Saint Etienne in Frankryk teen Italië af. Die vise-president Nangolo Mbumba het die span die best toegewens.