Malema sê EFF is pad na ekonomiese vryheid

Die EFF-leier Julius Malema sê die slagveld vir 2024 sal genadeloos wees en daarom moet die party genadeloos wees teen diegene wat nie ‘n politieke en ideologiese waardering het nie. Hy het die EFF se verkiesingslypskool in aanloop tot volgende jaar se verkiesing toegespreek. Malema sê die party is gereed om die land te regeer en ekonomiese vryheid na Suid-Afrikaners te bring: