Finale sensuspersoneel na opleiding bevestig

Die Namibiese Statistieke-agentskap sê sy finale lys van sensuspersoneel sal eers na opleiding voltooi is, bekend wees. Op die oomblik is die lys van kandidate wat op sy webtuiste gepubliseer is, die kandidate wat Vrydag by die kantore in die hul verskeie kiesafdelings moet aanmeld vir die weeklange opleiding. Woordvoerder, Iipumbu Sakaria, verduidelik.