Landbou is nie Afrika se antwoord nie, nywerhede is
Afrikalande moet wegbeweeg van hoofsaaklik landbou-gebaseerde ekonomieë na ligte nywerhede soos minder kapitaal-intensiewe industriële subsektore insluitend voedselverwerking, tekstiele, verbruikersgoedere, voertuie en masjinerie, as hulle daarin wil slaag om hul skuld te betaal. Afrikalande het verlede week byeengekom vir ‘n konferensie oor skuld en ontwikkeling om hul verskillende fiskale posisies te vergelyk en gemeenskaplike oplossings te vind. Sommige het dit erger, maar min Afrika-lande het is bestendig. Die meerderheid Afrika-lande maak ook staat op landbou, veral bestaanslandbou vir voedselsekerheid.