Ramokgopa sê beurtkrag kom na beplande instandhouding
Die buurland se minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê die instelling van fase ses-beurtkrag is genoodsaak deur opwekkingseenhede wat onklaar geraak het terwyl Eskom beplande instandhouding by sy kragstasies doen. Hy sê hulle is tans besig met beplande instandhouding weens die huidige lae vraag na elektrisiteit: