GRN konsulteer na wetsontwerpe inderhaas ‘voltooi’ is
Die Namibiese regering skarrel om die einde September sperdatum van die Finansiële Aksie-taakmag te haal om te verhoed dat die land op ‘n grylsys geplaas word. Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sê die regering se herhaalde konsultasies, na wetsontwerpe inderhaas ter tafel gelê is, is ongewens. Die konsultasies konsulteer ook nie werklik nie en wetsontwerpe is nie deurdag nie. Frederico Links, navorser by die instituut…