Alcaraz het dalk ‘n klippie in die skoen…August 30, 2023

Die verdedigende kampioen Carlos Alcaraz is deur na die tweede ronde van die Amerikaanse Ope. Die Spanjaard was ná 60 minute met 6-2, 3-2 voor, toe sy opponent Dominik Koepfer weens ‘n frats enkelbesering moes onttrek. Alcaraz sal nou teen die Suid-Afrikaner Lloyd Harris te staan kom, wat Guido Pella van Argentinië met 7-6, 6-4, 6-4 verslaan het. Alcaraz sê dit is uit die aard van die saak nie die beste manier om na die volgende ronde deur te dring nie: