Heldedag is net ‘n Swapo-ding

Die swak bywoning van die Heldedag-vieringe op die Onafhanklikheid-stadion in Windhoek het die nuus, veral op sosiale media die naweek oorheers. Die inligtingsministerie het in ‘n mediaverklaring gesê die skielike verandering van lokaal en die feit dat die vieringe in die middag gehou is nadat die eregas, die Kubaanse President Miguel Diaz-Canel Bermude, se vliegtuig laat geland het, het bygedra tot die swak bywoning. Kosmos 94.1 Nuus het met die politieke ontleder, dr. Ndumba Kamwanyah, gesels wat sê dat vieringe soos ‘n Swapo-dag hanteer word en dat ander groepe nie ingesluit is om hierdie groot dag te vier nie.

Kamwanyah sê mense is moeg vir leë beloftes…