Nie-tariefversperrings is ‘n goeie ding – CollardAugust 28, 2023
Dit gaan nog lank neem voor internasionale vrye handel gaan plaasvind. Sakeleiers sê nie-tariefversperrings is een van die hoofredes waarom landbouhandel swak bly tussen Brics-lidlande. Kosmos 94.1 Nuus het met Ian Collard, die hoof van die NMI-groep gesels, wat sê met tariefversperrings beskerm lande ook hul eie ekonomieë…