Chamisa hou vol daar was knoeiery in Zim-verkiesingAugust 28, 2023

Die president van Zimbabwe se opposisie Citizens Coalition for Change, Nelson Chamisa, het belowe daar sal verandering in die land kom, of Zanu-PF se mense dit wil hê of nie. President Emmerson Mnangagwa is vir ‘n tweede termyn verkies nadat hy 52,6 persent van die stemme gekry het teenoor Chamisa se 44 persent. Die opposisie beweer wydverspreide knoeiery met stemme het plaasgevind. Chamisa sê Mnangagwa was sedert 2008 die middelpunt van vermeende verkiesingsbedrog deur die regerende party: