Inflasie in SA daal, dis goed, maar munisipale tariewe styg
Die GOOD Party in die buurland sê dis ‘n verligting dat inflasie tot sy laagste vlak in twee jaar gedaal het. Volgens Statistieke Suid-Afrika het die jaarlikse verbruikersinflasie verlede maand tot 4,7 persent gedaal teenoor die 5,4 persent in Junie. Dit is die laagste sedert Julie 2021. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê Statistieke Suid-Afrika se syfers toon egter ook munisipale tariewe hou aan om skerp te styg: