Mecki gesels oor gesprekspunte by jaarvergadering môre

Savanna Beef Processors se jaarvergadering vind môre plaas waartydens terugvoering gegee sal word oor die vordering wat tot dusver gemaak is met beleggings, sowel as die beplande konstruksie van die abattoir. Cirrus Capital hanteer ook die derde ronde van beleggings van beesprodusente wat op 7 September sluit. Kosmos 94.1 Nuus het met Mecki Schneider van die maatskappy gesels wat die gesprekspunte so uiteengesit het.