Beurtkrag in Gauteng belemmer beleggings
Die DA in Gauteng sê nog meer moet gedoen word om kragvoorsiening te verbeter want die voortdurende beurtkrag het ‘n negatiewe uitwerking op die ekonomiese spilpunt van die provinsie. Patrick Atkinson sê die syfers van die onlangse kwartaallikse arbeidsmagpeiling is ‘n duidelike aanduiding die premier Panyaza Lesufi en sy amptenary doen nie genoeg om ‘n gunstige omgewing vir die privaatsektor te skep om in die Gautengse ekonomie te belê nie: