Saftu sê nee vir wysigings aan elektrisiteitsregulasies

Saftu in Suid-Afrika het ‘n voorlegging aan die Parlement se portefeuljekomitee oor Minerale Hulpbronne en Energie gedoen, waarin hy gedeeltes van die Wysigingswetsontwerp op Elektrisiteitsregulering teenstaan. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku, sê hulle is gekant teen dele van die wetsontwerp wat die mark vir elektrisiteitsopwekking radikaal sal liberaliseer, en die privatisering van die elektrisiteitsopwekking sal versnel: