Hopwood dring aan op deursigtigheid in oliesektorAugust 16, 2023

Die stigter en direkteur van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing, Graham Hopwood het die wetlike en regulatoriese raamwerk van die Namibiese gas- en oliesektor onder die loep geneem. Hy is ‘n spreker by die twee daagse Olie- en Gaskonferensie in die hoofstad en sê deursigtigheid van kontrakte is van kritieke belang…