VF+ bekommerd oor terugslae in hoër onderwys
Die Vryheidsfront Plus is bekommerd oor onlangse terugslae in die hoër onderwys-sektor. Die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, is van plan om die Universiteit van Suid-Afrika onder administrasie te plaas weens wanbestuur. Wynand Boshoff van die VF Plus sê die stap hou onheilspellende gevolge in vir diegene wat naskools wil studeer: