Oekraïne vervang Moederland-standbeeld met dié van drietandvurk

Oekraïne het ʼn betekenisvolle verandering aangebring aan een van sy bekendste landmerke, die Moederland-standbeeld in Kiëf. Die Sowjet-embleem is in 1981 opgerig is as deel van ʼn groter kompleks wat ook Oekraïne se nasionale Tweede Wêreldoorlog-museum huisves. Dit is vervang met die Oekraïnse tryzub, ook bekend as die drietandvurk. Dit is sedert 1992 die amptelike embleem van onafhanklike Oekraïne. Deur die Sowjet-embleem met die drietandvurk te vervang, wil Oekraïne sy kulturele identiteit herwin en wegbeweeg van sy Sowjet-verlede.