Studente se hande is afgekap oor befondsing

Namibiese studente wat by die Studente Hulpfonds aansoek gedoen het weet steeds nie of hulle vir die huidige akademiese jaar goedgekeur is of nie. Die fonds het steeds nie die lys van name bekend gemaak nie. Die adjunk sekretaris-generaal van die Namibiese Studente-unie Oscar Shikongo het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die pad vorentoe in verband met die vertragings. Hy sê hulle hande is afgekap as gevolg van die heersende pandemie en inperkings…