BBP-manne: Mashatile moet ook ondersoek word

Die BBP-eenheid van adjunkpresident Paul Mashatile en hul vermeende aanval op die N1-snelweg naby Johannesburg bly in die nuus. ActionSA sê hy het aan die polisiekommissaris, Fannie Masemola, geskryf om te ondersoek na Mashatile in te stel. Mashatile het vermoedelik gelieg oor sy betrokkenheid by die voorval. Agt van sy beamptes het Maandag in die hof verskyn. ActionSA se woordvoerder, Lerato Ngobeni, sê daar is teenstrydige verklarings oor die adjunkpresident se teenwoordigheid in die motor tydens die voorval: