Moontlike Indiese verbod op rysuitvoere moet fyn dopgehou word, pryse reeds hoog
‘n Moontlike verbod op rysuitvoere wat Indië oorweeg, moet fyn gemonitor word. Soos vroeër deur Simonis Storm in die hoofstad aangekondig is, kom die nuus nou dat Indië ʼn verbod op die uitvoer van die meeste rys-variëteite oorweeg. Dit kan moontlik globale ryspryse die hoogte laat inskiet, wat reeds op verhoogde vlakke staan, terwyl die ontwrigtende El Niño-weerpatroon ʼn terugkeer maak. Die moontlike verbod sal nie-Basmatirys insluit wat ongeveer 80 persent van Indië se rysuitvoere verteenwoordig. ‘n Landbou-ekonoom in Suid-Afrika Wandile Sihlobo, het sy mening in die verband so verwoord.