Mayweather in SA: Vra nou dat grond teruggegee word
Vars van sy Zimbabwiese besoek waar hy mense aangemoedig het om vir President Emmerson Mnangagwa te stem, het die Amerikaanse afgetrede bokser Floyd Mayweather aangedoen in Suid-Afrika in wat hy die motherland-toer noem. Die doel is om fondse in te samel vir jongmense wat by boks betrokke is. Maar, op ‘n banket in Sandton, Johannesburg, het Mayweather gesê Suid-Afrikaners moet eienaarskap van grond en bronne kry: