Drie keer meer huishoudings in Brittanje gebruik voedselbanke

Die hoeveelheid Britte wat genoodsaak word om voedselbanke te benut het verdriedubbel sedert Covid as gevolg van die erge druk op huishoudings. Rozina Iqbal, direkteur van die Newham-gemeenskapsprojek, het met Sky News gepraat en sê nie net is daar hoë vlakke van angs en skaamte onder die behoeftiges nie, baie moet ook tot vyf ure in die ry wat voor hulle gehelp kan word. Maar, sy voeg by hulle bied ‘n holistiese diens.