Wagter en Wollie kos Suid-Afrikaners R8 miljard per jaar

Terwyl daar geen plaaslike syfers is nie, toon Suid-Afrika ‘n geraamde jaarlikse besteding van sowat 8 miljard Suid-Afrikaanse rand aan troeteldiere. Volgens BrandMapp se jongste studie is 45 persent van volwassenes trotse troeteldiereienaars en 36 persent van hulle besit honde. Die studie het aan die lig gebring baie van die geld word bestee aan mediese onkoste, troeteldier-reise, verblyf en aktiwiteite. Brandon de Kock van BrandMapp sê die syfer is verbasend gegewe die moeilike ekonomiese toestande waarin Suid-Afrikaners verkeer: