GOAN: Lede moet insette lewer
Tydens die onlangse algemene jaarvergadering van die Gun Owners Association of Namibia, bekend as GOAN, het slegs 15 uit 2 035 geregistreerde lede het die vergadering bygewoon. Theo Senekal, ‘n wapen- en ammunisiehandelaar in Windhoek, is as die nuwe voorsitter aangewys. Daar was onlangs baie vrae gevra met die regering wat wapen-eienaarskap maatreëls wou aanpas en GOAN het tussenbeide getree. Geen ontwikkelings is vanuit ’n regsperspektief verskaf nie, maar wysigings aan die huidige toepaslike wetgewing kan enige oomblik verander. Die woordvoerder van GOAN, Tanja Dahl, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels en benadruk dat insette van lede belangrik is…