Thabo Bester: Talle dokters was slagoffers maar is te skaam om na vore te tree

‘n Bekende dokter in sosiale kringe, Mmereka Ntshani, bekend as Doctor Pashy, het na vore getree om haar ervaring oor die Thabo Bester-sage te deel. Sy onthul sy is genader om saam met Bester te werk, wat as ‘n sake-eienaar onder die alias, TK Nkwana, werksaam was en glo bande met Oprah Winfrey gehad het. Sy sê sy vriendin, Nandipha Magudumana, het hom aan haar voorgestel. Dokter Pashy glo talle dokters het slagoffers van hul komplot geword, maar is huiwerig om na vore te tree: