Cyril: SA gaan ‘n moeilike winter trotseerMay 31, 2023

President Cyril Ramaphosa het weer gewaarsku Suid-Afrika gaan ‘n moeilike winter moet trotseer as gevolg van verhoogde elektrisiteits-aanvraag. Hy het burgers aangeraai om kragbesparings-maatreëls te ondersoek om Eskom te help om die krisis te bestuur. Ramaphosa het die Presidensie se begrotingsrede in die parlement gelewer.