Swakopmundse informele nedersetting kry sanitasie-sentrums

Die gebrek aan voldoende sanitasie-geriewe landwyd in Namibië is ‘n groot uitdaging. Die burgemeester van Swakopmund, Dina Namubes het amptelik nuwe sanitasie-sentrums aan die inwoners van die DRC informele nedersetting oorhandig by ‘n geleentheid wat deur die munisipaliteit se gesondheid- en vaste-afval-afdeling aangebied is. Die sanitasie-sentrums of toiletgeriewe wat oorhandig is, staan ook bekend as Community Led Total Sanitation. Kosmos 94.1 Nuus het met Linda Mupupa, skakelbeampte van die Swakopmund-munisipaliteit oor hierdie konsep gesels….