Geestesgesondheid vaar blykbaar beter in SA
Die Gauteng gesondheidsdepartement bied vandag en môre ‘n tweedaagse geestesgesondheidskonferensie in Gauteng aan. Dit volg voor Wêreld-geestesgesondheidsmaand in Mei, wat daarop gemik is om bewusmaking en ondersteuning oor geestesgesondheid te bevorder. Volgens die Geestesgesondheids-prysaanwyser 2022 deur Kenkou het sielkundige kwessies afgeneem in Suid-Afrika. Jeanette Hunter van die departement sê van die onderwerpe sal die jeug se geestesgesondheid uitlig en die media se rol hierin: