Unam is 16de beste universiteit in Afrika

Die Universiteit van Namibië is 16de onder die top-100 universiteite in Afrika gelyk volgens die jongste vrygestelde 2023 Times Hoër Onderwys Wêreld-universiteits-ranglys. Die ranglys sluit 1 799 universiteite uit 104 lande en streke in. Unam is vir die eerste keer op die ranglys, asook ander Afrika universiteite van Mauritius, Mosambiek, Zambië en Zimbabwe.  Die drie top-universiteit is in Suid-Afrika, naamlik Universiteit van Kaapstad, gevolg deur Stellenbosch Universiteit en Universiteit van die Witwatersrand. Simon Namesho, Unam se woordvoerder deel hul trots met Kosmos 94.1 Nuus…