Prins Edward: Spanning oor prins Harry-hulle is hartseerJune 11, 2021
Prins Edward, koning Elizabeth se jongste seun het in ‘n TV-onderhoud gesê die spanning in die familie oor prins Harry en sy vrou Meghan is baie hartseer. Hy sê dit is baie moeilik vir almal, maar dit is mos maar hoe dit in families gaan.