Boere moet diversifiseer, droogte wek kommer
Agribank moedig Namibiese boere aan om voor te berei vir die ergste en om diversifikasiestrategieë en produksietegnologieë op te skerp. Die bank het kommer oor die dreigende droogte. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Fillemon Nangonya, Agribank se skakelbeampte oor watter beskikbaar is.