Voertuigverkope steeds bedroefJune 11, 2021

Cirrus in die hoofstad het voertuigverkope vir Mei bekend gemaak. Groei van 4,9 persent is op ‘n maandelikse grondslag aangeteken en teenoor verlede jaar het verkope gegroei met 68,5 persent. Terwyl die syfers goed vertoon, maan Cirrus dat sou die swak verkope van Mei 2020 tydens die inperking nie in ag geneem word nie, is die jongste syfers die swakste sedert 2009. Cheryl Emvula van Cirrus het die verslag voorberei…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *