Tesourie moet verduidelik oor Eskom-vrywaring

Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê die land se tesourie sal dadelik ‘n verduideliking moet gee oor hoekom Eskom nou vrywaring gegee is om vir ten minste die volgende twee jaar, nie sy onreëlmatige uitgawes hoef te verklaar nie. Die land se departement van finansies het laat verlede week in die Staatskoerant aangekondig dat Eskom nou gevrywaar word van sy plig om onreëlmatige, onwettige en verkwistende uitgawes publiek bekend te maak. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt, het meer…