Duitser wen Jonsson Workwear Ope

Die Duitser Nick Bachem het sy eerste droom-oorwinning in die DP World Tour behaal toe hy die Jonsson Workwear Ope in Johannesburg gewen het. Die 23-jarige speler het op 24 onder baansyfer klaargemaak. Die Suid-Afrikaners Zander Lombard en Hennie du Plessis deel die tweede plek op 20 onder baansyfer met hulle onderskeie rondes van 65 en 68. Bachem sê hy is vasbeslote om elke oomblik op toer te geniet: