Ministerie oor Covid en skole – pas maatreëls toeJune 8, 2021
Die adjunk uitvoerende direkteur in die ministerie van onderwys, Edda Bohn, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die toenemende gevalle van Covid by skole in die land. Tot dusver, vandat skole heropen het, het 527 leerders en 165 onderwysers positief getoets.