SA besighede samel R100 miljoen teen beurtkrag in

Suid-Afrikaanse besighede in die privaatsektor het kragte saamgesnoer om sowat 100 miljoen Suid-Afrikaanse rand in te samel om die regering te help om beurtkrag so gou as moontlik tot ‘n einde te bring. Die fondse is ingesamel onder leiding van die Hulpbron Mobilisasie-fonds, na ‘n oproep deur President Cyril Ramaphosa in Julie 2022, vir dringende bystand om die krag-onderbrekings aan te spreek. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad…