JSE se handelswins groei met 4%

Die Johannesburgse Effektebeurs het ʼn toename in wins aangekondig, soos nie-handelwins toeneem. Die maatskappy het ‘n uitkering van 668 miljoen Suid-Afrikaanse rand aan aandeelhouers aangekondig nadat sake winsgewend was en dit bly kontant genereer het. Die uitvoerende hoof, Layla Fourie, sê die wesensverdienste per aandeel vir die jaar het met v4 persent gestyg: