Smokkelaars veroorsaak krisis met migrante in Brittanje

Die Britse minister van binnelandse sake, Suella Braverman, sê dat bende wat met mense smokkel, verantwoordelik is vir die migrante krisis in Brittanje. Sy sê hulle werk nou saam met Frankryk om te verhoed dat mense die Engelse-kanaal oorsteek.