Elektrisiteitsminister sal nie nuwe energiebeleid skep nie

Die nuutaangestelde minister van elektrisiteit in due buurland, Kgosientso Ramakgopa, sê die taak wat voorlê om die erns en frekwensie van beurtkrag in die land te verminder, is ‘n groot uitdaging. Hy is gister amptelik ingehuldig. President Cyril Ramaphosa sê die minister sal politieke verantwoordelikheid, gesag en beheer hê oor alle aspekte van die Energie-aksieplan. Ramakgopa sê die doelwit is om ‘n balans tussen die opwekkings- en aanvraagkant te skep:

Die minister sê intussen hy is vol vertroue die regering sal beurtkrag oplos. Hy voeg by dit moet beklemtoon word hy gaan nie ‘n nuwe energieplan instel nie: