Namibiese entrepreneurs slyp vaardighede

Hoë werkloosheidheidsyfers word vir Namibië vir 2023 voorspel, daarom het SMEs Competitiveness Consultancy 51 fotograwe en haarkappers van dorpe regoor Namibië gekies om hul sakevaardighede op te knap. Die toekomstige entrepreneurs het opleiding gekry om vaardighede in administrasie, kliëntediens en boekhouding te slyp. Die doel van die opleiding is om voornemende entrepreneurs hul sakereis te help aanpak. Hulle sal ook waarde vind in die Basics of Business-program. Kosmos 94.1 Nuus het met die direkteur van SMEs Compete, Danny Meyer, gepraat…