Dit gaan goed met Geingob-egpaarJune 7, 2021

Terwyl President Hage Geingob tekens toon van totale herstel van sy Covid-infeksie is dit nie duidelik wanneer hy terug sal keer werk toe nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die eerste minister dr. Saara Kuugongelwa Amadhila gepraat…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *