Daar’s ‘n 10-stap vredesproses in Oekraïne

Die Oekraïne het volgens berigte ‘n 10-stap vredesplan wat reeds met sy bondgenote bespreek en goedgekeur is. Dit is volgens Yuriy Sak, adviseur vir die land se verdedigingsministerie. Sak het met Britse media gesels.