Geingob vra waarom talle wetsontwerpe oorstaan
Tydens die ampt16elike opening van die parlement vandag deur President Hage Geingob kon hy nie anders as om op te merk dat van die wetsontwerpe op die lys van wetsontwerpe wat vanjaar hanteer gaan word, oorstaan uit verlede jaar se parlementêre sittings nie. Die President het aan die parlementslede gevra waarom dit gebeur het.