Malema sê SA het lankal nie meer staatshoof
Die leier van die EFF, Julius Malema, sê dis reeds baie lank duidelik dat Suid-Afrika nie ‘n staatshoof en President het nie – veral na die onthullings van die misdade op die plaas Phala Phala. Hy het in Kaapstad gepraat tydens die debat oor die staatsrede. Malema sê President Cyril Ramaphosa het afsbtand gedoen van sy grondwetlike voorreg om voort te gaan as President van die Republiek van Suid-Afrika.