Afstandsvisum moet gefinaliseer word
Die Wes-Kaapse LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, verwelkom President Cyril Ramaphosa se hernude belofte om ‘n afstandswerkersvisum in te stel. Namibië het reeds die soganaamde Nomad-visum in gebruik geneem en volgens Wenger is die gebrek aan so ‘n visum ‘n aansienlike struikelblok vir belegging. Sy vra ‘n dat duidelike spertyd vir die instelling daarvan, moet ‘n prioriteit wees: