Sopkombuis in Havana het bystand nodig, 200 skoolkinders kom vir kos
Ebenezer is ‘n sopkombuis in Havana in die hoofstad wat die talle armoediges in die hoofstad bystaan. Daar is meer as 200 skoolkinders wat staatmaak op die kombuis vir voedsel. Die stand van sake is tans baie informeel en skenkings is broodnodig. Jennie Gabriel wat die sopkombuis bedryf het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.