Namibiese mans maak geskiedenis by hokkie-wêreldbeker

Die Namibiese mans-hokkiespan het 3-2 teen die Amerikaners verloor in hulle kwarteindstryd wedstryd by die Internasionale Hokkie-federasie se Binnenhuise Wêreldbeker in Pretoria. Die span het geskiedenis gemaak deur die top-agt te bereik. Die vrouespan het ook Vrydag uitgespeel en 12de gekom in hulle laaste wedstryd teen Nieu-Seeland waar hulle 4-3 verloor het.