Staatsrede: Waar is die kommentaar oor die polisie?
Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê die stad is teleurgesteld President Cyril Ramaphosa het gisteraand in sy staatsrede nie eers na die krisis met die polisie en die spoorweë verwys nie. Hy sê die treindiens vir passasiers bestaan omtrent nie meer nie en bereik daagliks net 2 persent van alle Kapenaars, terwyl dit die ruggraat van ʼn bekostigbare, betroubare en veilige vervoerstelsel behoort te wees: