‘Sommige Eskom-personeel gaan werk met koeëlvaste baadjies’January 28, 2023

Die voorsitter van die Eskom raad, Mpho Makwana, sê sommige senior bestuurders by Eskom word geteiken en vrees vir hul lewens. Hy het by Megawattpark met die Parlementêre Portefeuljekomitee gepraat en sê gesinne moet privaat sekerheidsdienste aanstel vir hul veiligheid. Makwana sê werkers word gedreig wanneer hulle probeer uitpraat: