Suid-Afrikaners moet môre by DA aansluit teen beurtkrag

Die leier van die DA, John Steenhuisen nooi die publiek om môre by die optog teen beurtkrag aan te sluit. Volgens ʼn woordvoerder van die DA, Cilliers Brink, sal die optog ook hulle standpunt teen kaderontplooiing, prysverhogings en korrupsie insluit. Brink sê die optog begin by Mary Fitzgerald-plein in Newtown, Johannesburg tot by Luthuli-huis: